Wes-Kaap

June 21, 2018

Kanonkop House staan op die kruin van Kanonkop-heuwel met 'n uitsig oor die strandmeer tot reg by die Knysna Koppe en verder tot by die see. Kanonkop is 'n elegante gastehuis wat deur 'n gesin besit en bestuur word. Dit is in 'n rustige inheemse woud geleë, net 5 minut...

June 21, 2018

De Wingerd Wijnland Lodge skuil in 'n stil woonbuurt in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Besoekers wat hier tuisgaan word bederf met uitsigte oor die Grande Roche Wingerde en die ontsagwekkende Hottentots-Hollandberge.

Akkommodasie is beskikbaar in 'n luukse kothuis...

June 21, 2018

Cliff Lodge is 'n stylvolle gastehuis by die see. Dit is uitstekend geleë op die dramatiese kliphange van De Kelders en kyk uit op Walkerbaai. Hierdie unieke B&B bied 'n idilliese wegbreek met luukse akkommodasie en uitstekende persoonlike aandag en boonop is daar see-...

June 21, 2018

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Somerset Villa Gastehuis in Somerset-Wes. Privaatheid is die belangrikste luuksheid by dié gastehuis. Hierdie 4200 m² eiendom is een van die oorspronklike geboue in die Somerset-Wes area, met die hoofhuis, Casa Sereno, wat in 1923...

June 21, 2018

Lakeside Lodge and Spa is aan die oewer van die pragtige Swartvlei-meer, in die Wildernis Nasionale Park, en word omring deur welige plantegroei. Die lodge bied luukse verblyf en is 'n wonderlike, unieke plek om van die stadslewe te ontsnap en jou skoene uit te skop.

Ve...

June 21, 2018

Enjo Nature Farm is in die Biedouwvallei geleë, naby Clanwilliam, en bied ontspanne verblyf langs die rivier. Gaste sal die algehele privaatheid en die uitsigte oor Paardeberg geniet. Die plaas bied verskeie verblyfopsies, van selfsorg-chalets tot kampplekke.

Elke selfs...

Please reload