Vrystaat

June 19, 2018

De Oude Huize Yard, met sy pragtige tuin en skilderagtige uitsigte oor Platberg, bied 'n idilliese wegbreekplek. Hierdie gastehuis is in Harrismith, net 3 ure vanaf Johannesburg in die noorde, 3 ure vanaf Durban in die suide en 3 en 'n halfuur se ry vanaf Bloemfontein...

June 19, 2018

Vaal de Rama is in Parys, 'n pragtige dorpie op die rand van die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied en die oewer van die Vaalrivier geleë.
Die gastehuis is elegant gemeubileer en bied selfsorg-eenhede en 7 gastekamers met uitsigte oor die rivier of swembad.

Daar is 6...

June 19, 2018

Ontspan in die son en ervaar ware Vrystaatse gasvryheid. Verken die perseel of wandel deur ons inheemse tuin voordat jy jou voete laat rus in 'n kruie-voetbad terwyl jy die pragtige Vystaatse sonsondergang aanskou.

By Liedjiesbos wy ons ons daaraan toe om die omgewing t...

June 19, 2018

Welkom by Marrakech. Ervaar die bekoring en afgesonderde betowering van Marrakech, 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou en nuwe items wat oor die jare in Morokko, Java, Egipte en Afrika aangeskaf is.

Marr...

June 19, 2018

Moolmanshoek Private Game Reserve is naby Ficksburg in die Vrystaat geleë. Die reservaat is in 1994 as 'n Natuurlike Erfenisgebied (No 199) verklaar, hoofsaaklik weens die skaars bergbamboes wat in die vallei groei. Kom deel dié stukkie paradys vir 'n paar dae saam met...

June 19, 2018

Wild Horses Lodge is geleë in die Noordelike Drakensberg in die Sterkfontein Natuurreservaat by die voorheuwels van die Drakensberg Platorand. As sulks is dit die ideale ligging vir 'n romantiese en luukse wegbreek. Die herberg het 'n panoramiese uitsig oor die majestu...

Please reload