Oos-Kaap

June 21, 2018

Die luukse Ibhayi 4-ster-gastehuis is in die boomryke, landelike atmosfeer van sentraal Walmer in Port Elizabeth geleë. Ons lodge in die dorp is sentraal, na aan die stad se sakesentrums en doendinge, en is 'n gesellige toevlugsoord met luukse verblyf in 20 luukse suit...

June 21, 2018

Cape Flame Guest house is net 'n blok van Port Elizabeth se beeldskone strandfront af en in die luukse woonbuurt, Somerstrand, geleë.

Cape Flame is gerieflik naby die SSK, die lughawe, die vernaamste besienswaardighede, restaurante en filmteaters.

Verblyf word aangebied...

June 21, 2018

Die ongelooflike Fernery Lodge & Chalets is bo 'n waterval van 30 m in die ravyn van die Sandriftrivier geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor die riviermond, die Indiese Oseaan en die Tsitsikammaberge.

Ons verblyf bied asemrowende uitsigte, stylvolle leefareas en 7 lu...

June 21, 2018

Hlosi Game Lodge is 'n 4-ster-lodge in die Amakhala Reservaat in die Oos-Kaap. Dit is al langs die soom van 'n heuwel bo die Boesmansriviervlakte geleë. Hierdie luukse wild-lodge is 'n stil toevlugsoord in die grasvlaktes wat 'n ryk en intieme Afrika-safari ervaring bi...

June 21, 2018

Bukela Game Lodge is 'n luukse, 5-ster-lodge wat op 'n privaat wildreservaat in die Oos-Kaap geleë is. Ons skuil tussen golwende heuwels sowat 70 km vanaf Port Elizabeth. Dié lodge is ideaal vir diegene wat smag na 'n rustige wegbreek ver van die wêreld se gejaag. Luuk...

June 21, 2018

Umngazi River Bungalows is hoog teen die Umngazi-heuwelhang geleë met 'n asemrowende uitsig oor die kus en bied gaste 'n rustige ervaring wat enige ander plek moeilik sal klop. Ons toegewyde, professionele terapeute is byderhand met 'n volle reeks spa-behandelings en t...

Please reload