Limpopo

June 21, 2018

Hier kan gaste 'n egte bosveldervaring met gemak, styl en luukse geriewe beleef. Hierdie eksklusiewe privaat lodge is 2 ure noord van Johannesburg in 'n malariavrye area aan die voet van die Waterberge in Limpopo.

Die lodge bied 3 Hooflodge-kamers, 4 Safari-suites, 2 Ex...

June 21, 2018

Soul of Africa is 'n luukse wildlodge in privaat besit en word omring deur die idilliese Bosveld-omgewing in die Waterberge, digby Thabazimbi. Ons bied eksklusiewe verblyfpakkette, met alles ingesluit, wat jou nooi om te ontspan in 'n ware luukse omgewing. Kom en belee...

June 21, 2018

Thulani Game Lodge & Eco Estate is 'n pragtige, 4-ster wildlodge in die Waterberg-bosveld tussen Northam en Thabazimbi in Limpopo. Thulani, wat "vrede, balans en kalmte" beteken, is die ideale bestemming vir 'n romantiese bosveld-wegbreek of 'n vinnige naweekwegbreek v...

June 19, 2018

Kom geniet Klip en Kristal Guest House se gasvryheid gedurende jou verblyf hier in die Waterberg-bosveld. Die professionele personeel by Klip en Kristal Guest House sal jou verblyf onvergeetlik maak, of jy nou hier is vir sake of Bela-Bela se besienswaardighede wil ver...

June 19, 2018

Bushwa Private Game Lodge, wat net 250 km vanaf Johannesburg geleë is, is een van die bes bewaarde geheime in die ongerepte Waterberg Biosfeer. Dié 1000 hektaar wildsplaas word deur 'n gesin bestuur en bied eksklusiewe oornagverblyf aan gaste, soos die luukse Safari Lo...

June 19, 2018

Monate Game Lodge is 'n moderne, luukse lodge waar gaste die rustige bosveld kan ervaar en terselfdertyd ook lekker bederf kan word. Dié lodge skuil in 'n goed versorgde natuurtuin op 'n privaat wildreservaat in Limpopo wat sowat 2000 hektaar beslaan en minder as 2 uur...

Please reload