Gauteng

June 19, 2018

Alpine Attitude Boutique Hotel se interessante argitektuur en dekor maak dit anders as ander hotelle. Dit spog met ontwerpe van plaaslike kunstenaars, tesame met hipermoderne lyne en kontemporêre dekor. Die treffende wit boom by die ingang en die glashek is maar net 'n...

June 19, 2018

Castello Di Monte is in die luukse, lowerryke buurt, Waterkloof Ridge in Pretoria geleë. Castello Di Monte se 16de eeuse prag en praal word gekomplementeer deur moderne geriewe. Ons bied die perfekte plek vir jou sakevergadering of romantiese wegbreek, kompleet met 'n...

June 19, 2018

The Rabbit Hole Hotel bied bekroonde verblyf in Krugersdorp vir gaste wat na Chamdor, die Wieg van die Mensdom en die Wesrandarea reis.

Die hotel bied 13 pragtige kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, sommige van hulle kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word...

June 19, 2018

Aquanzi Lodge is 'n 4-ster-onderneming en is net enkele minute van die moderne Fourways af, in 'n pragtige inheemse tuin met aalwyne en acacia-bome. Ons bied gemaklike en luukse B&B- en selfsorg-akkommodasie in losstaandse, grasdak chalets én "Executive Suites" (sonder...

June 19, 2018

Lieben Charm is 'n gastehuis wat net 15 minute van Pretoria af geleë is, naby aan al die hoofroetes. Die bekoorlike gastehuis spog met ruim en gerieflike kamers van 'n gesinskamer tot 'n bruid-suite. Elke kamer is stylvol versier en het 'n en suite-badkamer.

Die bruid-s...

June 19, 2018

In 'n rustige deel van Centurion is Raslouw, wat bekend staan vir sy groot herehuise en gemaklike leefstyl. Op 'n perseel van 1 hektaar bied ons uitstekende verblyf en kookkuns in 'n Bali-herehuis. Die kamers is baie ruim en luuks om aan elke behoefte te voldoen. Ons h...

Please reload