Mpumalanga

June 19, 2018

Kom geniet die stylvolle 5-ster gastehuis in Nelspruit. Die gastehuis is op 'n groot graniet-klip gebou wat beteken jy kan asemrowende uitsigte vanuit die hoof-lodge oor die inheemse woud en bergstroompie wat ruisend deur die weelderige tuin. Die lodge is in 'n rustige...

June 19, 2018

Timamoon is 'n lieflike wegbreekplek hoog teen die heuwels, omring deur woude en net 'n kort entjie van die Krugerwildtuin en Blyderivierspoort af. Elkeen van die luukse Marokkaanse en Zanzibariese villas is romanties en privaat en het 'n muskietnet, hemelbed, groot ka...

June 19, 2018

Misty Mountain is 'n Suid-Afrikaanse Natuurerfenisgebied van 280 ha op die pragtige Long Tom-pas, 31 km vanaf Lydenburg en 24 km vanaf Sabie in Mpumalanga. Misty Mountain het 'n unieke ligging in die bergagtige platteland met asemrowende uitsigte oor die platorand en d...

June 19, 2018

The Floreat Riverside Lodge se ligging is ideaal vir daardie spesiale tye, hetsy vir sakereise en vakansies. Dit is in Sabie, 'n beeldskone woonbuurt in Mpumalanga, geleë.

Ons het 65 en suite-kamers, insluitend kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, skakelkamers, ge...

June 19, 2018

Thulamela Bed and Breakfast word deur die eienaar bestuur en beskik oor 6 houtkothuise met slaapplek vir 2, houtdekke en 'n spa-bad. Dis in 'n natuurlike bos met wild wat vry rondwei. 'n Kontantkroegie is in elke kamer beskikbaar en die inhoud word daagliks aangevul. E...

June 19, 2018

Die luukse, weelderige en romantiese Belgrace Boutique Hotel is voorwaar indrukwekkend en sien uit daarna om jou te verwelkom. Dié hotel is onlangs opgeknap om 'n Europese gevoel weer te gee en spog met unieke sjarme propvol lewe en hartlikheid. Belgrace is 'n toevlugs...

Please reload