Plekke om te besoek

September 25, 2018

Treinry is soos om grondboontjies te eet – mens kry nooit genoeg nie en will ook nie ophou wanneer jy eers begin het nie.

Om in Suid-Afrika op ‘n oornagtrein te ry is om indie geskiedenis terug te gaan – dis nostalgies, lekker en sorgvry.

Volwassenes word weer kind, ouer...

September 7, 2018

Die sakeafdeling van die ATKV spog met sewe voortreflike Suid-Afrikaanse vakansieoorde naamlik ATKV-Klein-Kariba, ATKV-Buffelspoort, ATKV-Eiland Spa, ATKV-Drakensville, ATKV-Natalia, ATKV-Hartenbos en ATKV-Goudini  Spa. Al hierdie oorde bied bekostigbare huisvesting en...

June 27, 2018

Die Tugela Waterval in die Drakensberg met sy hoogte van 948 m en 5 bergpoele waarin jy kan spring, is die wêreld se tweede hoogste waterval. 

Kontak Nommer: +27 21 424 1037

Webwerf: http://www.nature-reserve.co.za

Epos: reservations@siyabona.com

Address: Royal Natal Natio...

June 27, 2018

As jy jou kulturele horisonne ‘n bietjie wil verbreed, besoek gerus die Nan Hua Boeddhistiese Tempel in Bronkhortspruit. Dit is die grootste Boeddhistiese tempel in die Suidelike Halfrond.

Kontak Nommer: +27 (0)13 931 0009

Webwerf: http://en.nanhuatemple.org

Epos: info@na...

June 27, 2018

Welkom by Maropeng (die amptelike besoekersentrum van die Wieg van die Mensdom ) en die Sterkfonteingrotte. Maropeng beteken "terugkeer na die plek van oorsprong" in Setswana. Die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied is 'n maklike rit van ongeveer 'n uur van Johann...

June 22, 2018

Miskien het dit iets te doen met die kurwe van die aarde, maar om uit 'n lugballon ondertoe te kyk laat 'n mens baie klein voel. Vroegoggend, sonsopkoms, die ongelooflike stilte word slegs nou en dan onderbreek deur die geblaas van die brander en af en toe 'n skril roe...

June 22, 2018

Cool Runnings is 'n baie gewilde park vir kinderpartytjies en skooluitstappies. Dit is nie 'n verrassing met hulle top veiligheid en lekker kos en versnaperings wat hulle die beste opsie maak vir skooluitstappies of net ‘n lekker dag uit vir die hele gesin.

Ko...

June 22, 2018

CEDAR JUNCTION  IS 8KM OOS VAN  SOLOMON MAHLANGU (OU HANS STRIJDOM)  KRUISING OP  LYNNWOODWEG,  ZWAVELPOORT, GELEË. DIE PARK IS 'N OOP GRASPERK VAN 8,5 HEKTAAR MET 'N PRAGTIGE UITSIG OOR DIE 2 HEKTAAR MEER EN AAN DIE VOET VAN DIE BRONBERG-BERGREEKS.

...

June 22, 2018

Wild Waters Boksburg bied die beste vermaaklikheids ervaring - die opwinding van 'n waterpark met ander familie gunsteling aktiwiteite. Hulle het 7 opwindende wateraktiwiteite en u toelatingsprys dek onbeperkte gebruik! Op soek na 'n prettige dag in Boksburg? Jy het op...

June 22, 2018

Die wêreldklas uShaka Marine World, geleë in Durban, Suid-Afrika, het sy hekke op 30 April 2004 vir die groot publiek oopgemaak. UShaka het hom vinnig as 'n belangrike aantrekkingskrag op Durban se Golden Mile geplaas. Hy bied 'n wêreld van vermaak, opwinding, pret en...

Please reload