Piekniek

Op sonnige dae is dit altyd lekker om tyd in die buitelig te spandeer en aangesien almal moet eet, koppel daardie etes met buitelugaktiwiteite vir 'n gesinspiekniek.  Dit is 'n heelrike aktieweteit  vir oud en jonk. Of jy gereeld gaan piekniek hou, of baie lanklaas gegaan het, het ons vir jou baie bestemmings om te oorweeg vir ’n volgende keer.