Oos-Kaap Kampplekke

June 11, 2018

Lemontenara selfsorg-eenhede is op die Môreson-plaas, slegs 4 km van Joubertina af in die pragtige Langkloof, halfpad tussen George en Port Elizabeth op die R62 geleë. 

Dié verblyf bestaan uit 5 kothuise en 1 selfsorghuis. Die kothuis het slaapplek vir 2 tot 6 gaste e...

June 11, 2018

Nieshoutkloof Camping is geleë in die hartjie van die Sondagsriviervallei. Dit is geleë aan die voet van die Rietberg. Nieshoutkloof Camping verwelkom kampeerders, karavaanentoesiaste, 4x4-groepe, motorfietsryers, natuurliefhebbers (soos lede van die Succulent Society...

June 11, 2018

Pabala Game Farm lê in die Oos-Kaap op ‘n plaas in die Loerie-distrik, tussen die Tuinroete en die Baviaanskloof. Die plaas is slegs sowat 30km vanaf Jeffreysbaai geleë. Die oop landskappe is asemrowend. Die groot terrasse is ideaal vir gaste wat wil kyk hoe die wild d...

June 11, 2018

Hierdie plaas grens die Baviaanskloof. Daar is ‘n pragtige kampplek, ‘n plaashuis, 2 kothuise, ‘n boskamp en ‘n tenvolle toegeruste karavaan. Die kampterrein is ruim met ‘n groot lapa vir die kampeerders se gerief. Daar is ook ‘n skottel en TV by die lapa, bring dus ne...

Please reload