Noord-Kaap Kampplekke

June 11, 2018

Riva Resort is op die oewer van die Oranjerivier geleë in die pragtige dorp Upington. Die landgoed is die ideale oord vir vakansiegangers of sakereisigers.

Ons bied selfsorg-verblyf vir tot 48 gaste in 7 gesinseenhede of 10 besigheidseenhede wat elk ’n privaat ingang he...

June 11, 2018

Sterland Kampering is 'n lieflike kampterrein wat omring word deur Sjinese populierbome, net 1 km buite Sutherland.

Elkeen van die 7 groot staanplekke is tussen bome en elke staanplek het 'n elektriese kragpunt en braaigeriewe. Die staanplekke is bedek met gruis sodat...

June 11, 2018

Oranjerus Resort is aan die oewer van die Oranjerivier in die dorpie, Kanoneiland in die Groen Kalahari geleë. Dit is net 30 km buite Upington en die perfekte oornagplek vir gaste wat die Kgalagadi-oorgrenspark, die Augrabies-watervalle, Riemvasmaak en die Namakwaland...

June 11, 2018

The Growcery Camp is in Vioolsdrift aan die oewer van die magtige Oranjerivier geleë en bied 'n rustige omgewing met 'n eindelose uitsig oor die rivier en die omliggende rotsformasies in die Nababeep Bewarea. Kamp aan die oewer van die Oranjerivier, kook oor oop kampvu...

June 11, 2018

Namastat Lodge and Caravan Park is ongeveer 4 km buite Springbok op die N7 geleë. Die lodge bied verblyf in 4 selfsorg-chalets en daar is ook 25 staanplekke vir kampeerders.

Elke chalet bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Geen ekstra gaste of besoekers word...

June 11, 2018

Kom geniet 'n onvergeetlike kamp-ervaring op 'n werkende wynplaas.

Asemrowende sonsondergange, meer as 'n 100 voëlspesies binne 'n radius van 15 km van Tkabies af en ons kenmerkende Kalahari-gasvryheid sal jou kuiertjie by ons onvergeetlik maak.

Dit is gerieflik 7 km...

Please reload