Mpumalanga

Mpumalanga is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Nelspruit (sedert 2009 ook bekend as Mbombela). Mpumalanga, wat "die plek waar die son opkom" beteken, was vroeër bekend as Oos-Transvaal. Behalwe dat dié provinsie uit 'n deel van die ou provinsie Transvaal gekerf is, is dit ook saamgestel uit dele van vier gewese Bantoestans (tuislande): KaNgwane, KwaNdebele, Gazankulu en Lebowa.

March 5, 2020

Marloth Park Sanbonani is a neat affordable and private self-catering holiday home situated a 100 meters from the Crocodile River view in Marloth Park, which forms the southern boundary of the Kruger National Park which sleeps a maximum of 6.

The house comfortably sleep...

May 22, 2019

Anford Country House is 'n historiese gastehuis aan die buitewyke van Belfast, Mpumalanga. Dit bied gehalteverblyf 2 uur buite Pretoria. Die Kaap-Hollandse gastehuis is tussen foreldamme en groot dennebome geleë. 

Vir enige veredere inligting gaan besoek gerus hulle web...

May 14, 2019

Dara Gastehuis is in Trichardt geleë en bied ’n swembad buite asook ’n sitarea wat gedeel word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Elke en suite-kamer is smaakvol versier en bied totale privaatheid. Die kamers beskik oor DStv, ’n werkstasie, yskassie en komplementêre tee- en...

February 13, 2019

Majuli Tree Lodge word omring deur die boomtoppe van die Afrika-bosveld met magiese uitsigte op die Krugerwildtuin en berge in die verte en beloof 'n onvergeetlike ervaring. Majuli Tree Lodge is 'n nuwe tweeslaapkamerkothuis wat op 'n platform tussen die takke van 'n l...

February 11, 2019

Ama-Zing African Safaris Lodge bied verblyf in Marloth Park, 'n natuurreservaat langs die Krugerwildtuin se grens.

Die lodge het slaapplek vir 15 gaste in 3 gesinseenhede. Elke eenheid het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 3 enkelbedden...

February 6, 2019

Orchards Farm Cottages word persoonlik besit en bestuur deur Linda en Doug Renecle wat ekstra, klein persoonlike aandag aan die nodige bestee om seker te maak dat gaste tuis voel en hul verblyftydperk geniet. Die lieflike kothuise is elkeen toegerus met lugversorging e...

January 31, 2019

Kambaku River Lodge is perfek geleë, net 12 km van Malelane af, aan die suidelike oewer van die Krokodilrivier en die grens van die Krugerwildtuin, die tuiste van die Groot 5. Kambaku River Lodge is die privaat eiendom van Tony en Leanne en kry sy naam by 1 van die 7 l...

January 23, 2019

Foxy Crocodile Bush Retreat is versteek in die Afrika bos en bied alles wat jou hart begeer en meer!   Ons ruim chalets is ontwerp om jou van aangesig tot aangesig met die natuur te bring terwyl jy ontspan en herlaai.   Knus teen die oewer van die Krokodilrivier langs...

January 10, 2019

Bananien Lodge Sabie is die poort na die Krugerwildtuin.

Ons is sentraal tot die Panorama-roete vir Afrika-safari's in die Krugerwildtuin en moet beslis jou eerste stop wees as Suid-Afrika wil sien en ervaar.

Kom ervaar 'n onvergeetlike vakansie in dié selfsorg-akkommoda...

January 10, 2019

Die elegante Eco-Eden Bush Lodge bied 'n ongeëwenaarde, omgewingsvriendelike ervaring in Afrika met boma-aande, tradisionele kos, sterrekyk en ontspanning.

 Alle kamers word daagliks skoongemaak en is toegerus met standaard tee- en koffiemaakgeriewe, luukse koningingroo...

Please reload