Mosambiek

Die Republiek van Mosambiek, of Mosambiek, is 'n land in Suider-Afrika, wat grens aan Suid-Afrika, Swaziland, Tanzanië, Malawi, Zambië en Zimbabwe. Die Comore-eilande is geleë langs die noordoostelike kus en Madagaskar oorkant die Mosambiekkanaal. Mosambiek is 'n lid van die Gemeenskap van Portugese Lande (CPLP), die Britse Statebond en die Afrika-Unie.

Some elements on this page did not load. Refresh your site & try again.