Oor Ons

Vakansie Beplanning is 'n vakansie idees blad.  Ons fokus nie slegs op Bestemmings nie maar op alle aspekte van jou vakansie, besighede om te besoek, interessante winkels, avontuur, romantiese wegbreke, pieknieks en soveel meer. 

Ons wil graag vir jou 'n alles onder een dak ervaring gee op ons webwerf.

So indien jy soek vir Akkommodasie of interessante dinge om te doen op jou volgende vakansie, maak seker jy is heeltyd ingeskakel.

Met ons sal jy nooit weer 'n saai oomblik hê nie.

Vir meer inligting skakel gerus Lindy Vermaak op lindy@vakansiebeplanning.co.za.