Limpopo

Limpopo is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Polokwane (voorheen Pietersburg). Die provinsie kry sy naam van die Limpoporivier wat die mees noordelike rivier in Suid-Afrika is en die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe vorm.

Limpopo het vroeër as die Noordelike Provinsie en voor 1994 as Noord-Transvaal bekend gestaan. Sedert 1994 sluit dit ook die voormalige tuislande Venda, Gazankulu en Lebowa in.

Belangrike plekke is Lephalale (Ellisras), Louis Trichardt, Musina, Phalaborwa, Mokopane (Potgietersrus), Thabazimbi en Bela Bela (Warmbad).

September 30, 2019

Berchtesgaden is nie net die perfekte bestemming vir jag en ontspanning waar u so tikkie luuksheid in die bosveld kan beleef; dit is ‘n lewenstyl waarmee jy geassosieer wil wees.

Jou eie stukkie Waterberg paradys. Dit sal u tuiste weg van u huis wees waar die hele...

May 17, 2019

Shikwari Game Reserve bied 2 verblyftipes in 2 kampe op 'n 200 ha perseel naby die Krugerwildtuin en die Panorama. Die wildreservaat is onder die platorand. Geniet majestieuse uitsigte op die berge, rustige atmosfeer van die bosveld of ontspan op die lodge se stoep by...

May 13, 2019

Zwartkloof Private Game Reserve 106 is 'n selfsorghuis in 'n privaat wildreservaat, 24 km van Bela-Bela af. Dié streek is bekend vir sy warmwaterbronne en bied 'n verskeidenheid natuurlike besienswaardighede.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en het...

February 12, 2019

'n Gevoel van Afrika-sjiek sal jou groet vanaf die oomblik wat jy by hierdie merkwaardige 4-ster lodge aankom. Die lodge, wat in 'n malaria-vrye area geleë is, beskik oor 3 verskillende tipes akkommodasie nl. 12 hoof chalets wat 32 persone akkommodeer, 5 boskampe waar...

February 7, 2019

Phakela Private Lodge is 'n 5-ster lodge met luukse chalets en is naby Thabazimbi op 'n privaat reservaat geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sakewegbreek met gasvryheid en gerieflike akkommodasie naby 'n verskeidenheid geriewe en aktiwitei...

February 4, 2019

Buffaloland is slegs 'n klipgooi van die Krugerwildtuin af geleë en is die ideale plek om die Groot 5 te ontdek. Daar is ook ander unieke besienswaardighede in dié omgewing, wat 'n verskeidenheid onvergeetlike ervarings bied. Daar is natuurlik ook meer as genoeg rede o...

January 24, 2019

Roundstone is op 'n 1400 hektaar privaat wildplaas in die ontsagwekkende Waterberge.   Die lodge is in die hartjie van Limpopo, net 2 ure van Pretoria af.

Ons het 'n baie groot roete-netwerk vir enige oefenvlak, van beginners tot baie ervare bergfietsryers. Ons het...

January 18, 2019

Mountain View Bush Lodge is op 'n wildplaas in die Waterberge in Limpopo geleë.

Hierdie selfsorg-lodge het 3 groot dubbelkamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n solder-area met slaapplek en 'n aparte badkamer. Daar is 4 badkamer...

January 14, 2019

King's Castle bied gemaklike verblyf in die middel van Polokwane in 'n ou kasteel met 'n Engelse styl en wat 'n Middeleeuse tema bevat. 

Die kamers beskik oor dubbelbeddens,  1 of 2 enkelbeddens en on suite-badkamers met baddens en storte.  Elke kamer is met 'n TV met S...

January 7, 2019

Olievenfontein Private Game Reserve is a stunning self-catering reserve, lying 1500 metres above sea level in the breathtaking, malaria-free Waterberg Mountains.

A truly unique experience awaits for both the keen outdoor enthusiast and the well primed city-slicker, allo...

Please reload