Limpopo Kampplekke

June 11, 2018

Koro-Koro Boskamp in Bela-Bela Limpopo kry dit reg om ou wêreldse sjarme en romantiek van die klassieke safari vas te vang. Koro-Koro beteken “plek van die neushoringvoël”, en is ‘n privaat natuurreservaat aan die voet van die majestieuse Waterbergreeks, in ‘n malariav...

June 11, 2018

Thabaphaswa Mountain Sanctuary is 'n bosveld-toevlugsoord op die Percy Fyfe-pad net 16 km noord van Mokopane/Potgietersrus in Limpopo geleë is. Dis die perfekte oornagplek vir reisigers wat onderweg is Krugerwildtuin, Noord-Limpopo en ander areas toe.

Dié toevlugsoord...

June 11, 2018

El Rancho Grande – ‘n kampeerder se paradys, is ‘n luukse vakansieoord geleë aan die voet van die Waterberg in die Warmbad (Bela -Bela) omgewing. El Rancho Grande is die plek waar woonwaens van aangesig tot aangesig kom met die natuur. Fantastiese groot kampterrein met...

June 11, 2018

Bosfontein woonwa oord is op ‘n klein plasie geleë tussen Bela-Bela en Modimolle. Een van die twee natuurlike fonteine in die Tweefontein geskiedkundige area kan hier gevind word.

Bosfontein beskik oor 53 skaduryke woonwa staanplekke met 10A kragpunte en waterkrane. Som...

June 11, 2018

Peppertree Lodge Caravan and Camping Site is buite Bela-Bela geleë. Dit is naby besienswaardighede soos Mystic Monkeys en Feathers Wildpark, Rust de Winter Natuurreservaat en Waterberg Zipline Adventures.

Verblyf word in 4 selfsorghuise en 'n karavaanpark met ablusieger...

June 11, 2018

Sondela Nature Reserve is in Limpopo geleë en is een van Suid-Afrika se gewildste vakansieoorde. Sondela Nature Reserve se karavaanpark verdien beslis al die toekennings wat al deur tydskrifte toegeken is en is werklik een van Suid-Afrika se top 100 oorde. Hierdie oord...

Please reload