Kwazulu-Natal Kamplekke

June 11, 2018

Verruil die stadstoneel vir skouspelagtige natuurtonele by die Drakensberge!

Met net ’n rapsie meer as drie uur se ry van Johannesburg en Bloemfontein en sowat twee en ’n half uur van Durban af, lê ATKV-Drakensville-vakansieoord naby die voetheuwels van die Drakensberg-...

June 11, 2018

Rocky Bay Resorts is aan die skilderagtige Suidkus van KwaZulu-Natal, minder as 'n uur vanaf Durban geleë. Lieflike somers, gematigde winters en 'n ligging tussen goue strande, inheemse woude en golwende heuwels maak Rocky Bay Resorts die ideale vakansiebestemming regd...

June 11, 2018

Silverstreams is geleë op die oewer van die Ngwagwana Rivier en aangrensend tot die Ukhalamba Wêreld Erfenis Park, in die Bushmansnek Vallei. Die oord is ‘n TROETELDIER-VRIENDELIKE oord. Die woonwa- en kampeerplekke is met gras bedek en het 15-ampere elektriese punte....

June 11, 2018

Umdobi Bush Camp is op 3 hektaar se inheemse bosveld geleë, in die hartjie van Zululand naby Mbazwana en Sodwanabaai. Umdobi is net 15 km van Sodwanabaai af en jy kan die hele dag visvang, duik, swem of net op die strand ontspan. Daar is natuurroetes en bergfietsroetes...

June 11, 2018

Natural Moments Bush Camp & Diving bied hutte asook kampplek vir akkommodasie. Dis naby aan die bekende Sodwanabaai en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n prettige plek vir vakansie met rustieke akkommodasie. Dis ook lekker naby aan al die aksie.

Die akkommodasie b...

June 11, 2018

ATKV Natalia bied gerieflike selfsorgverblyf na aan die strand teen KwaZulu-Natal se suidkus. Dit is net 40 km suid van Durban se middestad en net 5 km van Winkelspruit af.

Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid ruim, huislike en gemeubileerde woonstelle wat toeger...

Please reload