Kwazulu-Natal

KwaZulu-Natal, ook bekend as KZN en ook bekend as "die tuinprovinsie" is 'n provinsie van Suid-Afrika wat in 1994 geskep is toe die Zoeloe-bantustan van KwaZulu ('Plek van die Zoeloe' in Zoeloe) en die Natalse provinsie saamgesmelt het. Dit is in die suidooste van die land en geniet 'n lang oewer langs die Indiese Oseaan en deel grense met drie ander provinsies en die lande Mosambiek, Eswatini en Lesotho. Die hoofstad is Pietermaritzburg en die grootste stad is Durban. 

March 13, 2020

Ideally situated just 400m from the beach and minutes from Ballito’s restaurants, bars and shops,  Beach Forest Lodge is nestled in tropical gardens and overlooks the Pigeonwood forest.  Come and experience the many activities in and around Ballito.

Owner managed,...

May 16, 2019

Verblyf by 79 On Ridge Bed & Breakfast beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer is toegerus met 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, elektriese komberse en lugversorging. 3 kamers het 'n en suite-badkamer en 1 het 'n aparte badka...

May 10, 2019

The Old Stone House bied gerieflike selfsorgverblyf in Kloof. Dié dorpie is net 25 minute se ry vanaf Durban se pragtige strande. Kloof is in die pragtige Vallei van Duisend Heuwel geleë. Hierdie vallei is bekend vir sy gematigde klimaat en Krantzkloof Natuurreservaat....

February 12, 2019

Maputaland is in 'n ryk etniese styl ingerig en het 'n ware Afrika-atmosfeer. Ons streef daarna om jou tuis te laat voel sodat jy kan ontspan. Alle toere en doendinge, soos die 'Groot 5' Hluhluwe/Imfolosi-wildreservaat, 'n bootrit op die riviermonding om seekoeie, krok...

February 7, 2019

Zulani Guest House bied gerieflike en afgesonderde B&B-verblyf in St.Lucia. Dit is 'n klein, gesinsbestuurde gastehuis waar die eienaars byderhand is om raad te gee oor ekskursies, toere en besienswaardighede in St. Lucia.

Die gastekamers het lugversorging, 'n uitsig oo...

February 4, 2019

By Toad Tree Cabins maak gaste kennis met die gees van Afrika. 


Toad Tree Cabins is geleë in die Afrika-bosveld in Sodwanabaai en voorsien gerieflike selfsorg en suite-verblyf vir 'n romantiese-wegbreek en gesinsvakansies.

Daar is 2, 4, 6, 8 en 10-slaapkamer, gerieflike...

January 24, 2019

Die onlangs opgeknapte Bluff Tradewinds is 'n B&B- en selfsorg-onderneming in die Bluff se Millionaire's Mile wat deel uitmaak van Marienerylaan.   Dié gewilde bestemming is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na verskeie aktiwiteite by die see.   Die groot dek t...

January 17, 2019

Bonamanzi is 'n privaat wildreservaat wat oor 4000 hektaar in Hluhluwe strek. Dit is 'n natuur-erfenisgebied en word beskou as die beste voëlkykbestemming in Afrika.

Bonamanzi het volop wild, en een van die eienskappe wat ons so gewild maak is ons veiligheid - gaste kan...

January 15, 2019

Glen Ormond is 'n eksklusiewe gastehuis op 'n skilderagtige,  stil 6 hektaar eiendom bo die Mpofanarivier tussen Rosetta en Moorivier in KwaZulu-Natal se Middellande.

Die gastehuis bied luukse verblyf in privaat en suite-slaapkamers en selfsorgkothuise.

Die dekor is eleg...

October 29, 2018

AMMAZULU AFRICAN PALACE IS A UNIQUE LUXURY LODGE just outside Durban on the edge of Kloof Gorge and Krantzkloof Nature Reserve.

A truly spectacular five -Star venue for you to unwind and experience a special stay inside the elaborately crafted beaded and mosaiced column...

Please reload