Kontak ons

Kontak ons gerus met enige vrae of kommentaar.  Let asb wel daarop dat Vakansie Beplanning nie 'n besprekings agentskap is nie maar slegs 'n idees blad, so ons sal ongelukkig nie kan help met beskikbaarheid of pryse van enige van ons adverteerders nie.  Al die kontak informasie van al die bestemmings is wel gelys op die webwerf.

Vir Advertensie Navrae, kontak gerus:

Lindy Vermaak

Eienaar

084 319 4581

lindy@vakansiebeplanning.co.za