JB TRAIN TOURS

Wanneer laas het jy op ‘n oornagtrein geslaap?   Of ‘Spoorwegkos’ geëet? Het jy al ‘n trein se ysterwiele op die spore gehoor?   Het jy al die son sien sak in die Karoo soos vanuit ‘n treinvenster gesien?

Indien nie,  gaan besoek gerus JB Train Tours se webwerf by www.jbtours.co.za en sien die verskeidenheid van trein- en vliegtoerpakkette wat hulle aanbied vir oud en jonk.

Gaan lees op hul webwerf oor toerdatums, bestemmings, uitstappies, pryse en treine.

Lees ook watter ander mense sê oor hul ervarings op toere saam met JB Train Tours.

Dis hoogtyd dat jy ook begin saam treinreis. Besoek die webwerf NOU.