Wen 'n 2 Nag vlieg en Trein Toer na Durban vir 2, geborg deur JB Trein Toere!

Hierdie toer is 'n kombinasie van: Reis per trein; geniet KZN; Slaap in 'n hotel met baie geriewe; geniet die strand en see, besoek die gewildste toeristebestemmings en nagklubs of ontspan op die strand en vlieg terug huis toe.

Hoe om in te skryf?

Indien jy 'n kans wil staan om hierdie ongelooflike prys te wen antwoord vir ons 'n paar vrae oor die volgende bekende bestemmings.  Die fotos hieronder is almal skakels na die bestemming se webwerf.  Wanneer jy die vraag beantwoord oor daardie bestemming "click" gerus op die foto om direk na hulle webwerf toe te gaan. Ons het al die vrae so maklik as moontlik gemaak en die antwoorde kan maklik en vinnig op die bestemmings se webwerwe gekry word.

Wenners sal willekeurig getrek word.