Gauteng Kampplekke

June 11, 2018

Berg en Rivier Plaas Retreat en Rivieroewer kampering bied ongerepte bosveldnatuur vir 4×4 boswaens en tente. Die kampplekke is almal privaat. Die kampplek bied baie aktiwiteite en ‘n salige rustigheid. Berg en Rivier bied ook ‘n tentkamp met safari tente en luukse lod...

June 11, 2018

Tussen-I-Bome Gasteplaas bied ‘n bekoorlike ossewa-oord sowat 26 km buite Montana in Pretoria op die R573 KwaMahlango/Moloto-pad. Die gasteplaas val binne die groter Dinokeng streek en is sowat 30km vanaf die Dinokeng Groot 5 Wildsreservaat en ook naby die geskiedkundi...

June 11, 2018

Sionbergh Kampterrein is ‘n pragtige kampplek geleë in die hartjie van die Suikerbosrand digby die Suikerbosrand Natuurreservaat, op ‘n plaas net buite Heidelberg, Gauteng. Die rustige atmosfeer maak dit die ideale wegbreek vir kampers en gesinne wat ‘n bietjie wil weg...

June 11, 2018

Verblyf word aangebied in publieke karavaanparke, selfsorgchalets, 'n woonwa, en 'n privaat karavaanpark. Elke chalet is toegerus met kooktoebehore en eetgerei, 'n elektriese tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel en broodrooster. Linne en...

June 11, 2018

Shangrila-Innibos bied luukse kampeerplekke met private ablusies sowel as ‘n pragtige verskeidenheid selfsorg eenhede. Beslis die moeite werd om Shangrila-Innibos te besoek!! 20 Luukse kampplekke met privaat & semi-privaat ablusiegeriewe met ‘n kombuisie met opwasgerie...

June 11, 2018

Thorn Tree Bush Camp is in privaat besit en is geleë in die pragtige Dinokeng Reservaat. Thorn Tree Bush Camp bied ‘n verskeidenheid van selfsorg opsies en is ideaal vir gaste wat die pragtige natuur en wild wil kom besigtig. Al die eenhede bied pragtige uitsigte oor d...

Please reload