Gauteng

Die naam Gauteng is 'n Sotho-woord wat "Plek van goud" beteken en is 'n ontlening aan Afrikaans "goud". Die provinsie het in Mei 1994 tot stand gekom toe die ou provinsie Transvaal in vier verskillende provinsies verdeel is.

Die provinsiale hoofstad Johannesburg is die grootste stad in Suid-Afrika. Pretoria, sowat 50 km noord van Johannesburg, is Suid-Afrika se administratiewe hoofstad. Nog belangrike plekke is Alberton, Benoni, Boksburg, Brakpan, Centurion (deel van Tshwane Metropool (Pretoria)), Germiston, Heidelberg, Kemptonpark, Krugersdorp, Midrand, Randburg, Roodepoort, Springs, Soweto (deel van Johannesburg), Vanderbijlpark en Vereeniging.

May 21, 2019

Die Melkstal is ook net 'n kort entjie se ry van die Vaaldam af.

Die Melkstal bied verblyf aan in selfsorg-eenhede op 'n plaas in privaat besit in Gauteng, net 35 minute se ry van Heidelberg af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die g...

May 9, 2019

Slegs 20 minute se ry van O.R. Tambo Lughawe, wag ’n spesiale plek vir alle gaste.

Marister is aan die grens van Kempton Park, Bredell Agricultural Holdings en Benoni Agricultural Holdings geleë. Dis ’n pragtige area ver van die stad se rumoer, waar vliegtuie skaars v...

February 13, 2019

Die Blue Diamond Boutique Hotel is in die rustige Moreletakloof geleë, binne vinnige bereik van die besige sakekern, gholfbane, parlementsgeboue, uitstekende hospitale, puik restaurante, kafees en kroeë.

Verblyf word gebied in verskeie kamers insluitend standaard-, lu...

February 8, 2019

Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea geleë wat as tuiste dien vir baie verskillende wildsbokspesies, verskeie kleiner diere en oor die 200 voëlspesies.

Die lodge is in die hartjie van die bos met lieflike berguitsigte. Dit bie...

February 4, 2019

Celtis Manor Guesthouse is 'n rustige toevlug in Crowthorne.

Dié gastehuis het 11 pragtig versierde kamers met volledige toebehore. Elke kamer het slaapplek vir 2 of 4 gaste.

Celtis Manor Guest House het 3-akker pragtige aangelegde tuine en spog met 'n oorvloed van voëll...

January 25, 2019

Roratau Tented Bush Camp is in die Leeuwgedacht Bewarea geleë en bied gerieflike permanente tente.

Daar is 5 tente met 'n elektriese heining,   Koedoe en Zebra wat albei slaapplek vir 2 het,  en Blesbok,  Blouwildebees en Rooibok wat almal slaapplek vir 4 het. Die ten...

January 21, 2019

Villa Simonne is 'n Art Deco-hotel in die hartjie van Houghton wat verblyf bied en ook dien as 'n venue vir konferensies en ander geleenthede. 

Daar is 16 suites met verskillende temas.

Al die suites het Egiptiese linne, platskerm TV's, DStv, telefone, kluise en en suite...

January 15, 2019

Bay Tree, 'n 4-ster-gastehuis,  is in die goed gevestigde voorstad Bailey's Muckleneuk geleë (gewoonlik gesien as deel van Brooklyn).   Ons bied 6 kamers met lugversorging,  1 suite, 'n verfrissende swembad en 'n beeldskone tuin.

Ons bied 'n keuse van 6 k...

January 8, 2019


Die Premiere Classe Suite Hotel is gerieflik geleë tussen Rosebank en Sandton, met maklike toegang tot albei die Gautrain stasies. Die hotel is ook naby die hoofweë en is dus ideaal vir sakereisigers wat in die hartjie van Sandton en Rosebank moet wees vir besigheidsd...

September 25, 2018

Treinry is soos om grondboontjies te eet – mens kry nooit genoeg nie en will ook nie ophou wanneer jy eers begin het nie.

Om in Suid-Afrika op ‘n oornagtrein te ry is om indie geskiedenis terug te gaan – dis nostalgies, lekker en sorgvry.

Volwassenes word weer kind, ouer...

Please reload