Wen

Baie dankie dat jy ingeskryf het!!!

Ons hou saam met jou duimvas dat JY ons gelukkige wenner sal wees. Indien jy jou kanse wil verbeter... het ons vir jou so paar opsies om ekstra inskrywings te kry. 

  1. "Tag" soveel mense as moontlik in die kompetisie post. Hoe meer mense jy tag hoe groter is jou kanse. 

  2. Share die post op jou eie blad.

  3. Nooi jou vriende om ons blad te like en volg.

  4. Sluit aan by ons poslys hieronder.