The Lofts Boutique Hotel

Die Lofts Boutique Hotel is geleë in die hartjie  van die Knysna  Strandmeer.

Hier kan die gaste rustigheid en uitstekende gasvryheid ervaar gedurende hulle verblyf.

Die hotel se unieke ligging laat gaste toe om die beste uitsigte in Knysna te geniet.   Die vars benadering met n industriële gevoel is perfek om vir elke gas se behoeftes voorsiening te maak.

Die boetiek hotel  het drie verskillende kamer tipes.   Elke kamer se dekor is besonder anders en uniek.

• Eksklusiewe Strandmeer Suites  (7 Beskikbaar) –   Almal met volle uitsig op die strandmeer

• Luukse Loft Kamers  (5 Beskikbaar)  -  Almal met groot balkon met n noordelike aansig

• Luukse eenhede met selfsorg fasiliteite  :  (6 Beskikbaar)  -  Almal met 2-slaapkamer 2-badkamer eenhede met  ‘n  kombuis en sitkamer area’s.

Al die kamers is toegerus met  :

WiFi

Lug verkoeling  

Haardroër

TV met selektiewe DStv kanale,

Koffie Stasie

Digitale elektroniese kluis

AKTIWITEITE

Pret aktiwiteite by die hotel sluit in  :

Plons poel

Fietsry

Kajak & Kanovaart

Boetiek winkels

Spa Fasiliteite

Bord speletjies. 

 

Daar is ook n reeks van aktiwiteite binne ‘n 5 minute loop afstand vanaf die hotel  : 

Sonsondergang Bootritte

Walvis kyk

GoNow Fietse

Stand-up Padding (roei)

Restaurante

Die hotel verskaf gaste van ‘n “ontbytsgewys”  wat by ‘n keuse van 4 restaurante gebruik kan word sodat gaste ‘n verskeidenheid van opsies kan geniet.

Die Lofts Boutique Hotel – perfek geleë, in die middel van die tuinroete en Knysna, om die area se avonture en pragtige punte te ontdek.

Rates: 

LUUKSE LOFT KAMERS / LUXURY LOFT ROOMS

6 Jan - 30 April 2019  (Knysna Oester Fees)

Single  :  R2 390.00

P/P Sharing  :  R1 590.00

1 Mei - 30 September 2019

Single  :  R1 380.00

P/P Sharing  :  R1 120.00

1 Oktober - 15 Desember 2019/6 Jan 2020 - 30 April 2020

Single  :  2 540.00

P/P Sharing  :  R1 690.00

16 Desember - 5 Januarie 2020

Single  :  R2 990.00

P/P Sharing  :  R2 000.00

EKSKLUSIEWE STRANDMEER SUITES / EXCLUSIVE LAGOON SUITES 

6 Jan - 30 April 2019 (Knysna Oyster Festival)

Single  :  R2 740.00

P/P Sharing  :  R2 010.00

1 Mei - 30 September 2019

Single  :  R1 760.00

P/P Sharing  :  R1 240.00

1 Oktober - 15 Desember 2019/6 Jan 2020 - 30 April 2020

Single  :  R2 910.00

P/P Sharing  :  R2 130.00

16 Desember 2019 - 5 Januarie 2020

Single  :  R3 450.00

P/P Sharing  :  R2 520.00

LUUKSE SELFSORG EENHEDE / LUXURY SELF-CATERING UNITS

6 Jan - 30 April 2019 (Knysna Oester Fees)

Rate per person 2 People Sharing  :  R1 860.00

Rate per person 3 People Sharing  :  R1 456.00

Rate per person 4 People Sharing  :  R1 265.00

1 Mei - 30 September 2019

Rate per person 2 People Sharing  :  R1 280.00

Rate per person 3 People Sharing  :  R1 060.00

Rate per person 4 People Sharing  :  R860.00

1 Oktober - 15 Desember 2019/6 Januarie 2020 - 30 April 2020

Rate per person 2 People Sharing  :  R1 980.00

Rate per person 3 People Sharing  :  R1 550.00

Rate per person 4 People Sharing  :  R1 340.00

16 Desember 2019 - 5 Januarie 2020

Rate per person 2 People Sharing  :  R2 260.00

Rate per person 3 People Sharing  :  R1 840.00

Rate per person 4 People Sharing  :  R1 480.00

 


 

Bespreek jou droom Vakansie