Noord-Wes

Noordwes (Engels: North West, Tswana: Bokone-Bophirima) is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Mahikeng (heet tot onlangs Mafikeng en nog algemeen gebruik). Noordwes is in 1994 gevorm deur die samevoeging van die ou Wes-Transvaal en die "tuisland" Bophuthatswana (uitgesluit die deel wat in die Vrystaat geleë was) en 'n noordoostelike deel van die ou Kaapprovinsie.

Die provinsiale hoofstad Mahikeng vorm 'n eenheid met Mmabatho, wat voorheen die hoofstad van Bophuthatswana was.

Ander belangrike plekke in Noordwes is onder meer Potchefstroom, Klerksdorp, Brits, Rustenburg, Lichtenburg en Vryburg.

May 23, 2019

Millstream Inn Guest House bied gastekamers en dit is op 'n privaat perdelandgoed geleë, in Skeerpoort, 12 km van Hartbeespoort af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede. Ons bied ook klein trou-venues, teen geen eks...

May 14, 2019

Tented Adventures Pilanesberg bied 'n egte tentsafari-ervaring in Manyane Resort in die wêreldbekende Pilanesberg Nasionale Park, 'n malariavrye area waar Afrika se Groot 5 voorkom. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir paartjies en individue wat smag na 'n avontuur.

...

February 14, 2019

Otters' Haunt Full Moon Bush Camp is 'n klein, privaat wegbreekbestemming bo die Vaalrivier se vloedlyn.

Dié boskamp is vernoem na die asemrowende volmaanopkoms wat van die swembadarea en die koppie sigbaar is.

Daar is 3 A-raam-houthuise met grasdakke by die boskamp.

Die...

February 11, 2019

The Willow Tree Guest House is 'n vriendelike en privaat gastehuis wat gerieflike verblyf teen kompeterende tariewe bied.

Verblyf word aangebied in 5 luuks ingerigte kamers wat elk hul eie individuele tema het. Een van die kamers is rolstoelvriendelik. Elke kamer bied p...

February 6, 2019

Game View Lodge is in Vryburg geleë. Dié spoggerige lodge skuil in 'n rustige omgewing op die grens van die Leon Taljaard Natuurreservaat. Vakansiegangers stroom hierheen om met 'n skemerkelkie in die hand te staan en kyk hoe die son oor die natuurreservaat sak. 

Dié...

January 31, 2019

B'sorah Luxury Tented Camp is naby die Hartbeesportdam en die Magaliesberge geleë, ongeveer 'n uur se ry van Johannesburg en Pretoria af. Alhoewel dit so naby die stede is, bevind gaste hulself in 'n ander wêreld waar hulle Afrika op sy beste kan beleef.


Hier kan jy in...

January 23, 2019

Villa Lin-Zanè bied verblyf met 'n stil, vreedsame plaas-atmosfeer, net 4 km buite Vrybrug op die Delareyvillepad (N14) in die Noordwes.

Ons het 6 en suite-kamers, 1 gesinskamer en 4 selfsorg-eenhede, elkeen met 'n kombuis en leefarea.   Elke kamer het sy eie privaat...

January 16, 2019

As jy deel van die natuur, en tog al die geriewe van 'n moderne dorp naby te hê, is Kareespruit die ideale plek om te wees.  Daar is wildritte vir diegene wat die Afrika-bos wil ervaar.

Kareespruit spog met 'n verskeidenheid van gehalte-verblyf in luukse 4-ster sel...

January 14, 2019

Adem Gasteplaas is 17 km oos van Rustenburg in Noordwes.

Adem maak voorsiening vir almal se behoeftes met ten volle toegeruste en suite-slaapkamers,  privaat ingange en veilige onderdakparkeerplek

Gaste kan die plaasdiere in ons miniatuur-dieretuin kom voer en ons het oo...

September 7, 2018

Die sakeafdeling van die ATKV spog met sewe voortreflike Suid-Afrikaanse vakansieoorde naamlik ATKV-Klein-Kariba, ATKV-Buffelspoort, ATKV-Eiland Spa, ATKV-Drakensville, ATKV-Natalia, ATKV-Hartenbos en ATKV-Goudini  Spa. Al hierdie oorde bied bekostigbare huisvesting en...

Please reload